'n Algoritme vir kleinstekwarate-benadering

Show simple item record

dc.contributor.advisor Sauer, N. (Niko)
dc.contributor.postgraduate Schaafsm, August
dc.date.accessioned 2014-09-05T12:09:23Z
dc.date.available 2014-09-05T12:09:23Z
dc.date.created 1977-10-31
dc.date.issued 1977 en_US
dc.description Dissertation (MSc)--University of Pretoria, 1977. en_US
dc.description.abstract Die doel van hierdie verhandeling is om 'n algoritme vir kleinstekwadrate-benaderings te vind en om met behulp van die algoritme 'n rekenaarprogram te ontwikkel vir die minimering van die kleinstekwadrate- benadering en die passings van krommes deur gegewe eksperimentele data. Eerstens word die norm en die pseudo-inverse van matrikse sowel as Householder-transformasies bespreek, aangesien ons daarvan gebruik maak in die oplossing van ons probleem. In die lineere kleinstekwadrate-probleem word die koeffisiente matriks A ontbind in 'n produk van 'n ortogonale en 'n bo-driehoeksmatriks. Hierdie produk word dan gebruik om die pseudo-inverse van A te verkry. Die algoritme wat ontwikkel is vir die nie-lineere kleinstekwadrate- probleem is gebaseer op die Gauss-Newton-Marquardt-metode, waar met elke stap 'n lineere kleinstekwadrate-probleem opgelos word. Resultate wat met behulp van die algoritme verkry is, word ook vergelyk met die resultate van ander algoritmes. en_US
dc.description.availability Unrestricted en_US
dc.description.department Mathematics and Applied Mathematics en_US
dc.description.librarian gm2014 en_US
dc.identifier.citation Schaafsm, A 1977, 'n Algoritme vir kleinstekwarate-benadering, MSc dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/41938> en_US
dc.identifier.other E14/4/563/gm en_US
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/41938
dc.language.iso Afrikaans en_US
dc.publisher University of Pretoria en_ZA
dc.rights © 1977 University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria. en_US
dc.subject 'n Algoritme en_US
dc.subject Kleinstekwadrate-benaderings en_US
dc.subject Rekenaarprogram en_US
dc.subject Ontwikkel en_US
dc.subject UCTD en_US
dc.title 'n Algoritme vir kleinstekwarate-benadering en_US
dc.type Dissertation en_US


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record