Kamee - Die Vergestalting van skuld en vergifnis in 30 nagte in Amsterdam (Etienne Van Heerden)

Show simple item record

dc.contributor.advisor Pieterse, Henning Jonathan, 1960-
dc.contributor.postgraduate Hattingh, Roela
dc.date.accessioned 2014-08-15T07:05:05Z
dc.date.available 2014-08-15T07:05:05Z
dc.date.created 2014-04-25
dc.date.issued 2013 en_US
dc.description Dissertation (MA)--University of Pretoria, 2013. en_US
dc.description.abstract Skuld en vergifnis is komplekse konstrukte wat deur die eeue in verskillende religieuse, sosiologiese, psigologiese, wetlike en private sfere ontwikkel het en steeds ontwikkel. Hierdie konstrukte word gesien as deel van die menslike kondisie. Hierdie mini-verhandeling lewer ’n ondersoekende literêre oorsig na die ontwikkeling van die konstrukte skuld en vergifnis, met spesifieke verwysing na: • bestaande perspektiewe en post-strukturele teorieë aangaande skuld en vergifnis; • aspekte van skuld en vergifnis wat neerslag vind in die politieke, sielkundige, sosiale, filosofiese en religieuse domeine; • die metodiek en ritueel rondom die gee en ontvang van vergifnis. Die navorsing stel voor dat skuld en vergifnis as ideologiese raamwerke kan dien om die wêreld, samelewing en letterkunde te analiseer. In die ontleding van die roman 30 nagte in Amsterdam, deur Etienne van Heerden (2008), word aangetoon hoe aspekte van skuld en vergifnis verbeeld word deur die gebruik van die volgende narratiewe struktuurelemente: karakters en karakterisering, plot of intrige, verteller en perspektief, tyd en ruimte. en_US
dc.description.availability unrestricted en_US
dc.description.department Afrikaans en_US
dc.description.librarian gm2014 en_US
dc.identifier.citation Hattingh, R 2013, Kamee - Die Vergestalting van skuld en vergifnis in 30 nagte in Amsterdam (Etienne Van Heerden), MA dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/41317> en_US
dc.identifier.other F14/4/389/gm en_US
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/41317
dc.language.iso Afrikaans en_US
dc.publisher University of Pretoria en_ZA
dc.rights © 2014 University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria. en_US
dc.subject Skuld en_US
dc.subject Vergifnis en_US
dc.subject Onvergeefbare skuld en_US
dc.subject Onvoorwaardelike vergifnis en_US
dc.subject Voorwaardelike vergifnis en_US
dc.subject Restoratiewe geregtigheid en_US
dc.subject Reparasie en_US
dc.subject Politieke vergifnis en_US
dc.subject Amnestie en_US
dc.subject Derdeparty-vergifnis en_US
dc.subject Selfvergifnis en_US
dc.subject Vergifnisrituele en_US
dc.subject Ubuntu en_US
dc.subject Etienne van Heerden en_US
dc.subject 30 nagte in Amsterdam en_US
dc.subject UCTD en_US
dc.title Kamee - Die Vergestalting van skuld en vergifnis in 30 nagte in Amsterdam (Etienne Van Heerden) en_US
dc.type Mini Dissertation en_US


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record