dc.contributor.author |
Pickles, Camilla Marion Sperling
|
|
dc.date.accessioned |
2014-08-14T13:02:57Z |
|
dc.date.available |
2014-08-14T13:02:57Z |
|
dc.date.issued |
2014 |
|
dc.description |
The present article is based on, and is an adaption of, an unpublished
paper, Pickles & Labuschagne “Pregnancy, foetal individuation, and claims
to another’s body: A relational response”, Conference of the Society of Law
Teachers of Southern Africa, Johannesburg Jan 2013. |
en_US |
dc.description.abstract |
Hierdie artikel neem drie verskillende geregtelike benaderings tot
swangerskap in oënskou en oorweeg die onderskeie aansprake om
ongeborenes tot geboorte te beskerm. Die benaderings wat ondersoek
word is die enkel-entiteitbenadering, die aparte-entiteite benadering en
die nie-een-nie-maar-nie-twee-nie benadering. Daar is tekortkominge in
beide die enkel-entiteit en die aparte-entiteite benaderings. Beide
benaderings faal daarin om die relasionele karakter van swangerskap te
akkommodeer aangesien ongeborenes beskou word as nie-entiteite tot
voordeel van swanger vrouens of swanger vrouens se belange opsy
geskuif word tot voordeel van ongeborenes. Die artikel gaan verder om die
nadelige implikasies van hierdie twee benaderings te beklemtoon en voor
te stel dat ’n relasionele benadering tot swangerskap opgeneem en gevolg
word. Hierdie benadering word beliggaam in die nie-een-nie-maar-nietwee-
nie benadering en steun op die verhouding tussen swanger vrouens
en ongeborenes om sodoende die waarde van beide die entiteite wat ’n
swangerskap opmaak, te erken. Die nie-een-nie-maar-nie-twee-nie
benadering lê tussen die twee uiterste benaderings van die enkel-entiteit
benadering en die aparte-entiteite benadering. Die voorstel beliggaam in
hierdie benadering is dat die waarde van ongeborenes erken moet word
maar wel in verhouding tot swanger vrouens wat die ongeborenes dra. Die
artikel bekyk die definisie van die nie-een-nie-maar-nie-twee-nie
benadering, die skakels met relasionele feminisme en die moontlike
toepassing daarvan in ’n Suid-Afrikaanse konteks. Die artikel benadruk dat
regsprobleme wat ten opsigte van swangerskap, swanger vrouens of
ongeborenes ontstaan, benader behoort te word vanuit die vertrekpunt
van die geleefde en beliggaamde ervarings van swangerskap om sodoende
die pad vorentoe te bepaal. |
en_US |
dc.description.librarian |
am2014 |
en_US |
dc.description.uri |
http://www.dejure.up.ac.za/ |
en_US |
dc.identifier.citation |
Pickles, C 2014, 'Approaches to pregnancy under the law : a relational response to the current South African position and recent academic trends', De Jure, vol. 47, no. 1, pp. 20-41. |
en_US |
dc.identifier.issn |
1466-3597 |
|
dc.identifier.uri |
http://hdl.handle.net/2263/41300 |
|
dc.language.iso |
en |
en_US |
dc.publisher |
Pretoria University Law Press (PULP) |
en_US |
dc.rights |
Pretoria University Law Press (PULP) |
en_US |
dc.subject |
Pregnancy |
en_US |
dc.subject |
Legitimate protection of the unborn |
en_US |
dc.subject |
South African law |
en_US |
dc.title |
Approaches to pregnancy under the law : a relational response to the current South African position and recent academic trends |
en_US |
dc.title.alternative |
Geregtelike benaderings tot swangerskap: ’n relasionele respons op die huidige Suid-Afrikaanse posisie en onlangse akademiese denkrigtings |
en_US |
dc.type |
Article |
en_US |