dc.contributor.author |
Marais, Renee
|
|
dc.date.accessioned |
2014-08-14T07:53:38Z |
|
dc.date.available |
2014-08-14T07:53:38Z |
|
dc.date.issued |
1994 |
|
dc.description.abstract |
Sedert die vroegste tye neem diere 'n belangrike plek in die
letterkunde in. 'n Mens dink dadelik aan die klassieke Fabels
van die Griek Esopus, wat vermoedelik in die sesde eeu v.C.
as slaaf op die eiland Samos aan die kus van Turkye geleef
het. Daar word aanvaar dat die oudste optekening van Esopus
se Fabels waarskynlik in 300 v.C. deur Demetrius van
Phalermon onderneem is (Magill, 1982: 602). Ten spyte van
die feit dat hulle aan Esopus toegedig word, kan die inhoud
van sekere dierefabels egter "tot by vroee Indiese vertellers of
selfs tot by die Egiptiese digters van die veertiende eeu voor
Christus" teruggevoer word (Magill, 1982: 603). |
en_US |
dc.description.librarian |
am2014 |
en_US |
dc.identifier.citation |
Marais, R 1994, 'Dieretuin in die poësie', Ensovoort, vol. 6, no. 1, pp. 22-29. |
en_US |
dc.identifier.issn |
0257-2036 |
|
dc.identifier.uri |
http://hdl.handle.net/2263/41269 |
|
dc.language.iso |
en |
en_US |
dc.publisher |
Ensovoort Society |
en_US |
dc.rights |
Ensovoort Society |
en_US |
dc.subject |
Afrikaanse poësie |
en_US |
dc.subject |
Afrikaanse digters |
en_US |
dc.subject |
Diere |
en_US |
dc.title |
Dieretuin in die poësie |
en_US |
dc.type |
Article |
en_US |