Abstract:
Hy word beskou as een van die grootste digters in die Spaanse en
in die wereldliteratuur. Ricardo Neftali Reyes Basoalto is op 12
Junie 1904 in Chili gebore. Sedert 1920 ken die wereld hom as
Pablo Neruda, 'n naam wat hy in 1946 wettig aanneem.