Section 85 of the National Credit Act 34 of 2005 : thoughts on its scope and nature

Show simple item record

dc.contributor.author Van Heerden, C.M. (Corlia)
dc.date.accessioned 2014-05-29T10:25:41Z
dc.date.available 2014-05-29T10:25:41Z
dc.date.issued 2013
dc.description.abstract Die Nasionale Kredietwet 34 van 2005 het groot omwentelinge in die Suid-Afrikaanse kredietlandskap meegebring deur die invoering van die skuldverligtingsremedies ten aansien van oorverskuldigdheid en roekelose krediet. Dit is veral die konsep van oorverskuldigdheid wat op 'n prosedurele vlak 'n wesenlike invloed het op 'n kredietverskaffer se reg op skuldinvordering. Die Nasionale Kredietwet bevat verskeie bepalings wat aan 'n verbruiker toegang tot die skuldhersieningsproses bied, naamlik artikel 86(1) wat voorsiening maak vir die verbruiker om vrywillig aansoek te doen om skuldhersiening, artikel 85 wat 'n hof magtig om in te gryp indien dit in enige verrigtinge beweer word dat 'n verbruiker oorverskuldig is, artikel 86(11) wat voorsiening maak vir hervatting van 'n skuldhersiening wat beëindig is, artikel 130(4)(c) wat toegang tot skuldhersiening bewerkstellig in gevalle waar die kredietverskaffer nie aan die bepalings van die Kredietwet voldoen het nie. Hierdie bydra ondersoek die aard van die bepalings in artikel 85 en die prosesregtelike interaksie daarvan met die ander bepalings in die Kredietwet wat betrekking het op skuldhersiening. Dit spreek aspekte aan soos wie die prosedure mag gebruik, asook op watter stadium en onder welke omstandighede dit gebruik mag word. Dit stel ook ondersoek in na die verskille tussen die diskresie van die hof, asook die hof se verwysings- en skuldherstruktureringsbevoegdhede, ingevolge artikel 85(a) en (b) onderskeidelik. en_US
dc.description.librarian am2014 en_US
dc.description.uri http://www.dejure.up.ac.za/ en_US
dc.identifier.citation Van Heerden, C 2013, 'Section 85 of the National Credit Act 34 of 2005 : thoughts on its scope and nature', De Jure, vol. 46, no. 4, pp. 968-997. en_US
dc.identifier.issn 1466-3597
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/39939
dc.language.iso en en_US
dc.publisher Pretoria University Law Press (PULP) en_US
dc.rights Pretoria University Law Press (PULP) en_US
dc.subject National Credit Act 34 of 2005 en_US
dc.subject South African credit landscape en_US
dc.subject Debt relief en_US
dc.subject Consumers en_US
dc.subject Nasionale Kredietwet 34 van 2005 en_US
dc.subject Suid-Afrikaanse kredietlandskap en_US
dc.subject Skuldverligting en_US
dc.subject Verbruikers en_US
dc.title Section 85 of the National Credit Act 34 of 2005 : thoughts on its scope and nature en_US
dc.title.alternative Artikel 85 van die Nasionale Kredietwet 34 van 2005 : gedagtes oor die strekking en aard daarvan en_US
dc.type Article en_US


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record