‘Ek dink dis beter vir my skryfwerk om met die regte wereld te doen te he’ : ’n terreinverkenning van skryfopleiding in die groter Afrikaanse literêre sisteem (1995–2012)

Show simple item record

dc.contributor.author Kleyn, Leti
dc.date.accessioned 2014-03-27T11:43:46Z
dc.date.available 2014-03-27T11:43:46Z
dc.date.issued 2013-10-11
dc.description.abstract Hierdie artikel fokus op die rol wat skryfopleiding gedurende die tydperk 1995–2012 in die groter Afrikaanse literêre sisteem vervul het, met spesifieke verwysing na skryfopleiding as nagraadse kwalifikasie. Ondersoek word ingestel na die ontwikkeling van die vakgebied op tersiêre vlak, soorte skryfopleiding en die rol van mentorskap in die ontwikkeling van skryftalent. Daarbenewens word die getal solopublikasies wat tot op datum verskyn het van skrywers wat skryfopleiding ondergaan het, die rol wat skryfopleiding in die verpakking speel, die ontvangs en die toekenning van literêre pryse oorweeg. Ten slotte word daar gekyk na die rol (positief en negatief) wat skryfopleiding in die literêre sisteem vervul. en_US
dc.description.abstract This article focuses on the impact which training for creative writers has had in the wider Afrikaans literary system during the period 1995–2012 with specific reference to creative writing as postgraduate qualification. Development of the subject on tertiary level and the role of mentorship in the development of creative writing talent are examined. Furthermore, the investigation covers the number of solo book publications to date by people who followed courses in creative writing, how training in writing affects packaging, as well as the reception and awarding of literary prizes. Lastly, the teaching of creative writing within the literary system (both positively and negatively) is taken into consideration. en_US
dc.description.librarian am2013 en_US
dc.description.uri http://www.literator.org.za en_US
dc.identifier.citation Kleyn, L., 2013, ‘‘Ek dink dis beter vir my skryfwerk om met die regte wêreld te doen te hê’: ’n Terreinverkenning van skryfopleiding in die groter Afrikaanse literêre sisteem (1995–2012)', Literator 34(2), Art. #416, 9 pages. http://dx.DOI.org/ 10.4102/lit.v34i2.416 en_US
dc.identifier.issn 0258-2279
dc.identifier.other 10.4102/lit.v34i2.416
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/37193
dc.language.iso Afrikaans en_US
dc.publisher AOSIS Open Journals en_US
dc.rights © 2013. The Authors. Licensee: AOSIS OpenJournals. This work is licensed under the Creative Commons Attribution License. en_US
dc.subject Skryfkuns en_US
dc.subject Literere sisteme en_US
dc.subject Nagraadse kwalifikasie en_US
dc.subject Mentorskap en_US
dc.subject Afrikaanse letterkunde en_US
dc.title ‘Ek dink dis beter vir my skryfwerk om met die regte wereld te doen te he’ : ’n terreinverkenning van skryfopleiding in die groter Afrikaanse literêre sisteem (1995–2012) en_US
dc.title.alternative Keeping it real for the sake of my career : an exploration of teaching creative writing in the broader Afrikaans literary system (1995–2012) en_US
dc.type Article en_US


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record