Bespreking van Moerdijk se benadering tot argitektuur en die Kaaps-Hollandse styl met 'n beskrywing van die kerk.
Die kerkgebou in Durban wat deur Gerard Moerdijk ontwerp is staan op 'n historiese stuk grond waar Piet Retief met die Engelse onderhandel het voor sy laaste besoek aan Dingaan.
Discussion of Moerdijk's approach to architecture and the Cape Dutch style with a description of the church. The church in Durban that was designed by Gerard Moerdijk stands on a historic piece of land, where Piet Retief negotiated with the British before his last visit to Dingaan.