Herman Rex se verhandeling word bespreek insluitend Boomstraat se bome, kerkgelde wat betaal moes word, die eerste kaart van Pretoria, fonteine in Pretoriusstraat, geskiedenis van die naam van Pretoria, die Kerk op Kerkplein, Andries van der Walt se huis, M .W. Pretorius as boukontrakteur en sy huise asook die Skoolgebou, kantoor van Mynkommisaris en die ou Pastorie.
The dissertation of Herman Rex is discussed including the trees of Boomstraat, the paying of Church fees, the first map of Pretoria, fountains in Pretorius street, the history of Pretoria's name, the church on Church Square, the residence of Andries van der Walt, M .W. Pretorius as building contractor as well as the old School, the office the Commissioner of Mines and the old vicarage.