Abstract:
Die regering het 'n unieke kans laat verbygaan om die skade te herstel wat apartheid die hoëronderwysstelsel berokken het en universiteite van wêreldgehalte tot stand te bring. Besluite wat nou geneem word, sal bepaal of Suid-Afrika oor dertig jaar nog hoegenaamd universiteite het.