Besprekings in dié nuusbrief handel o.a. oor De Bruyn Skoenwinkel, die stigting van die drie susterkerke, die doopregister van die kerk op Kerkplein,'n lys van ou kaarte van Pretoria en die tronk en konsentrasiekamp teen Meintjieskop.
Discussions in this newsletter include De Bruyn shoe store, the three sister churches, the baptismal register of the first church on Church Square, a list of old maps of Pretoria and the Meintjeskop prison and refugee camp.