Abstract:
In die naweë van die laaste tyd se studenteonluste bied Jonathan Jansen se gevallestudie van die Universiteit van Pretoria se transformasie-ervaring 'n beeld van die soort probleme waarmee veral histories Afrikaanse universiteite te doen kan kry.