dc.contributor.author |
Scott, Johan (T. Johan)
|
|
dc.date.accessioned |
2007-08-07T11:32:08Z |
|
dc.date.available |
2007-08-07T11:32:08Z |
|
dc.date.issued |
2006 |
|
dc.description.abstract |
Sedert die baanbrekende beslissing van regter Hiemstra in Pinchin NO v Santam
Insurance Co Ltd 1963 2 SA 254 (W) bestaan daar in die Suid-Afrikaanse deliktereg weinig, indien enige, twyfel dat ’n vordering ex delicto namens ’n ongebore kind ingestel kan word vir beserings opgedoen as gevolg van ’n onregmatige daad gepleeg in die periode tussen verwekking en geboorte van die kind waardeur die ongeborene se fisies-psigiese integriteit aangetas is. Hierdie lofwaardige toedrag van sake is die direkte gevolg van die uitbreiding van die sogenaamde nasciturus-fiksie van die erfreg na die deliktereg. |
afr |
dc.format.extent |
98373 bytes |
|
dc.format.mimetype |
application/pdf |
|
dc.identifier.citation |
Scott, J 2006, 'Uiteindelik sekerheid oor die ware grondslag van die deliktuele vordering van 'n kind weens voorgeboortelike beserings', Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg, no. 3, pp. 617-624. [http://www.jutalaw.co.za/catalogue/itemdisplay.jsp?item_id=3648] |
afr |
dc.identifier.issn |
0257-7747 |
|
dc.identifier.uri |
http://hdl.handle.net/2263/3268 |
|
dc.language.iso |
Afrikaans |
en |
dc.publisher |
Juta Law |
en |
dc.rights |
Juta Law |
en |
dc.subject |
Voorgeboortelike beserings |
en |
dc.subject.lcsh |
Torts |
en |
dc.subject.lcsh |
Fetus--Legal status, laws, etc |
en |
dc.title |
Uiteindelik sekerheid oor die ware grondslag van die deliktuele vordering van 'n kind weens voorgeboortelike beserings |
afr |
dc.type |
Article |
en |