Boshoff, Carel Willem Hendrik
(University of Pretoria, 1992)
Afrikaners beleef tans 'n ingrypende omgewingsverandering. Die demokratisering van die Suid-Afrikaanse staat berus nie aIleen op die formele afskaffing van rasse-apartheid nie, maar hou ook grootskaalse politieke, ekonomiese ...