Van Wyk, A.S.L. (Andries Stephanus Louwrens)
(University of Pretoria, 2010-05-28)
Die hoeksteen vir die sluiting van 'n koopkontrak is die bedoeling van een party om te koop en die ander om te verkoop. Dit is belangrik om die aard van die ooreenkoms vas te stel om te bepaal watter remedies effektiewelik ...