This article is an attempt to elaborate hermeneutically on the different historical contexts,
related the one to the other and to the centre point of the resurrection of Jesus Christ, in question
and answer 45 of the Heidelberg Catechism. The aim is not only to find the true meaning that
the Heidelberg Catechism intends to convey in the mentioned question and answer, but also
to explain the underlying hermeneutical thinking as well as to bring to the surface and explain
alternative assumptions that ordinary church-going Christians experience as the unusual
outcome of an unknown and different kind of approach. Different hermeneutical processes
lead to different outcomes of understanding − sometimes worlds apart.
Vanuit die sentrale punt van die opstanding van Jesus
Christus in vraag en antwoord 45 van die Heidelbergse Kategismus, wil hierdie artikel in ’n
hermeneutiese besinning oor die verskillende verbandhoudende historiese kontekste uitbrei.
Die doel is nie slegs om die ware betekenis te vind van wat die Heidelbergse Kategismus
in genoemde vraag en antwoord poog om weer te gee nie, maar ook om die onderliggende
hermeneutiese denke te verduidelik en alternatiewe aannames, wat gewone Christenkerkgangers
as ’n vreemde en verskillende benaderings ervaar, na die oppervlakte te bring
en te verduidelik. Verskillende hermeneutiese prosesse lei tot verskillende uitkomste van
verstaan – soms wêrelde van mekaar verwyderd.