Carter, E.I.; Boezaart, C.J. (Trynie)
(LexisNexis, 2016)
Statisties word kinders met gestremdhede meer gereeld mishandel as kinders sonder gestremdhede.
Hierdie tendens dui daarop dat sodanige kinders kwesbaar is en meer dikwels
as kinders sonder gestremdhede die hulp van ...