Cornelius, Steve J.
(LitNet, 2015-12)
Sport is sedert die vroegste tye deel van die menslike samelewing en sportbeserings is dan waarskynlik ook vanaf die vroegste tye deel van die mens se bestaan. Die wedywering in antieke sport het dikwels tot ernstige ...