Kuschke, Birgit
(LitNet, 2014-03)
Breking in die Karoo kan onmeetbare omgewingskade aanrig. Waar skade gely kan word, volg versekering. Beide saakversekering en aanspreeklikheidsversekering kan ter sprake kom. Versekering teen omgewingskade wat deur ...