Louw, A.S. (Anna Sophia)
(LexisNexis, 2018)
Aanneming word oor die algemeen beskou as die voordeligste en mees koste-effektiewe
maatreël vir sorgbehoewende kinders. Nie alleen voorsien dit vir die aangenome kind substituut
ouerlike sorg op permanente grondslag ...