Bespreking van 'n artikel wat in 'n Pretoria News van 1988 verskyn het en handel oor Pretoria toe en nou. Dit fokus op die hoek van Andries en Vermeulenstraat, waar voorheen 'n Vrymesselaarslosie en 'n Baptistekerk gestaan het. Laasgenoemde is nou die Staatsbiblioteek se bindery.
Discussion of an article in a Pretoria News of 1988 about Pretoria then and now. It focuses on the corner of Andries and Vermeulen Streets, where a Masonic Hall and Baptist Church used to stand. The latter now serves as the State Library bindery.