Potgieter-Groot, Lucia Christina
(University of Pretoria, 2010-10-09)
AFRIKAANS: In hierdie navorsing is deur aksienavorsing ondersoek ingestel na strategieë wat vir opvoeders bruikbaar is in die hantering van leerders met emosionele en gedragsbehoeftes binne die opset van insluitende onderwys. ...