Van der Merwe, Lucas Martinus
(University of Pretoria, 1978)
In hierdie studie word gepoog om met behulp van die werktuie,
deur die Sielkunde ontwikkel, 'n analise van Ingrid Jonker
(1933-1965) te maak en sodoende meer oor die "kuns van
menswees" te wete te kom. Dit geskied aan ...