dc.contributor.author |
Van Loggerenberg, Danie (Daniel Elhardus)
|
|
dc.contributor.author |
Malan, J.
|
|
dc.date.accessioned |
2013-09-19T14:12:34Z |
|
dc.date.available |
2013-09-19T14:12:34Z |
|
dc.date.issued |
2012 |
|
dc.description.abstract |
Die Maatskappywet 71 van 2008 bevat nie ’n bepaling soortgelyk aan artikel 13 van die
Maatskappywet 61 van 1973 rakende sekuriteit vir koste deur plaaslike maatskappye nie.
Dit is kennelik ’n oorsig aan die kant van die wetgewer. Gevolglik kan daar nie van ’n
incola maatskappy qua maatskappy sekuriteit vir koste in siviele verrigtinge geverg word
nie. Dit is ’n terugkeer na die gemeenregtelike posisie in die Transvaal voor 1909.
Alhoewel Hooggeregshowe oor inherente magte beskik om die gemenereg te wysig, word
aan die hand gedoen dat ingryping deur die wetgewer noodsaaklik is om die oorsig reg te
stel. Landddroshowe beskik nie oor sulke inherente magte nie en ingryping deur die
wetgewer sal nie alleen tot regsekerheid lei nie maar ’n eenvormige posisie in hooggeregshof-
en landdroshofprosedure meebring. |
en_US |
dc.description.librarian |
am2013 |
en_US |
dc.description.uri |
http://www.lexisnexis.co.za |
en_US |
dc.identifier.citation |
Van Loggerenberg, DE & Malan, J 2012, 'Security for costs by local companies : back to 1909 in the Transvaal, or not?', Journal of Contemporary Roman Dutch Law/Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 75, no. 4, pp. 609-621. |
en_US |
dc.identifier.issn |
1682-4490 |
|
dc.identifier.uri |
http://hdl.handle.net/2263/31758 |
|
dc.language.iso |
en |
en_US |
dc.publisher |
LexisNexis |
en_US |
dc.rights |
LexisNexis |
en_US |
dc.subject |
Security for costs |
en_US |
dc.subject |
Sekuriteit vir koste |
en_US |
dc.subject |
Local companies |
en_US |
dc.subject |
Plaaslike maatskappye |
en_US |
dc.title |
Security for costs by local companies : back to 1909 in the Transvaal, or not? |
en_US |
dc.title.alternative |
Sekuriteit vir koste deur maatskappye : terug na 1909 in die Transvaal, of nie? |
en_US |
dc.type |
Article |
en_US |