The degree of hearing restoration provided by the cochlear implant is prone to inter-subject
variance. The objective of this study is to account for some of the factors influencing this
through a subject-specific model of the guinea pig inner ear. Electrically evoked auditory
neural responses, a common measure of threshold activity, are used to quantify the
accuracy of the model. The model expands on the existing guinea pig subject-specific
model through the implementation of added parameters. It was found that modeling the
return electrode, silicon carrier and hook region has the greatest effect on improving the
accuracy of the model.
These findings provide insight into the various parameters that affect neural excitation
behaviour in the electrically stimulated auditory system and also lay the foundation for the
development of subject-specific human models. It is expected that these models could
potentially provide a tool to individualise implant parameters.
Afrikaans: Die vlak van gehoorherwinning wat deur kogleêre inplantings verskaf word, wissel van
persoon tot persoon. Die doel van hierdie navorsing is om faktore onderliggend aan hierdie
variasie te ondersoek deur middel van 'n onderwerpspesifieke model van die
marmotkoglea. Elektries-opgewekte gehoorsenuweereaksies, wat 'n kritieke stap in die
gehoorherwinningsproses verteenwoordig, is gebruik om die akkuraatheid van die model te
meet. Die model brei uit op die bestaande onderwerpspesifieke model deur bykomende
veranderlikes te implemteer. Die modellering van die terugkeerelektrode, die silikoondraer
en die haakarea het die meeste bygedra tot die verbetering van die model.
Hierdie bevindinge werp lig op die verskeie veranderlikes wat die gedrag van senuwees in
die elektries-gestimuleerde gehoorstelsel beïnvloed en lê 'n grondslag vir die ontwikkeling
van onderwerpspesifieke modelle van menskogleas. Sulke modelle kan bydra tot
gereedskap vir die berekening van veranderlikes vir individuele inplantinggebruikers.