Analitiese tegniek om die foneemherkenningsvermoë van Suid-Afrikaanse kogleêre inplantinggebruikers te bepaal

Show simple item record

dc.contributor.author Pretorius, Linda Luise
dc.contributor.author Hanekom, Johannes Jurgens
dc.contributor.author Van Wieringen, A.
dc.contributor.author Wouters, J.
dc.date.accessioned 2007-07-10T07:44:14Z
dc.date.available 2007-07-10T07:44:14Z
dc.date.issued 2006-12
dc.description.abstract This article describes analytical tests developed to investigate the extent to which Afrikaans- and Englishspeaking South African cochlear implant users recognize phonemes. Vowel stimuli (in a /?VOWEL t/ context) and consonant stimuli (in an /aCONSONANT a/ context), uttered by male and female speakers, were recorded and acoustically analysed. Vowel and consonant recognition abilities of respectively nine and eleven local cochlear implant users were subsequently investigated. Typical confusions experienced by cochlear implant users were determined and explained in terms of the acoustic properties of the stimuli. General observations are that implant users find vowels that are identified by spectral characteristics difficult to recognise, while the recognition of temporal properties is better. During consonant recognition, place of articulation is particularly difficult to identify. Results support observations from similar studies conducted for other language groups. These analytical tests may be valuable for creating individualised speech processor settings and monitoring new implant users' progress in speech recognition ability. AFRIKAANS: Hierdie artikel beskryf analitiese toetse wat ontwikkel is om die foneemherkenningsvermoë van Afrikaans en Engelssprekende Suid-Afrikaanse kogleêre inplantinggebruikers te ondersoek. Vokaalstimuli (in 'n /?VOKAAL t/-konteks) en konsonantstimuli (in 'n /aKONSONANT a/-konteks), uitgespreek deur manlike en vroulike sprekers van beide taalgroepe, is opgeneem en akoesties geanaliseer. Die vokaal- en konsonantherkenningsvermoë van onderskeidelik nege en elf plaaslike kogleêre inplantinggebruikers is voorts ondersoek. Tipiese verwarrings wat inplantinggebruikers ondervind, is bepaal en in terme van die akoestiese eienskappe van die stimuli verklaar. Algemene waarnemings is dat vokale wat deur spektrale eienskappe uitgeken word, moeilik herkenbaar is vir inplantinggebruikers, terwyl temporale eienskappe beter herken word. Veral plek van artikulasie is 'n moeilik-uitkenbare eienskap tydens konsonantherkenning. Die resultate ondersteun waarnemings van soortgelyke studies in ander taalgroepe. Hierdie analitiese toetse kan nuttig wees om gebruiker-spesifieke spraakverwerkerinstellings te maak en om vordering van nuwe gebruikers se spraakherkenningsvermoë te monitor. en
dc.format.extent 103300 bytes
dc.format.mimetype application/pdf
dc.identifier.citation Pretorius, LL, Hanekom, JJ, Van Wieringen, A & Wouters, J 2006, ''n Analitiese tegniek om die foneemherkenningsvermoë van Suid-Afrikaanse kogleêre inplantinggebruikers te bepaal', Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie, vol. 25, no. 4, pp. 195-208. [http://www.journals.co.za/ej/ejour_aknat.html] afr
dc.identifier.issn 0254-3486
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/2966
dc.language.iso Afrikaans afr
dc.publisher Suid Afrikaanse Akademie vir Wetenskap & Kuns afr
dc.rights Suid Afrikaanse Akademie vir Wetenskap & Kuns afr
dc.subject Foneemherkenningsvermoë afr
dc.subject Kogleêre inplantings en
dc.subject.lcsh Cochlear implants -- Electric engineering en
dc.subject.lcsh Electrotherapeutics -- Instruments en
dc.subject.lcsh Hearing disorders en
dc.subject.lcsh Automatic speech recognition en
dc.subject.lcsh Hearing impaired en
dc.title Analitiese tegniek om die foneemherkenningsvermoë van Suid-Afrikaanse kogleêre inplantinggebruikers te bepaal afr
dc.title.alternative An analytical method to determine phoneme recognition abilities of South African cochlear implant en
dc.type Article en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record