dc.contributor.advisor |
Marggraff, M.M. |
en |
dc.contributor.postgraduate |
Brelage, Elna |
en |
dc.date.accessioned |
2013-09-07T14:03:15Z |
|
dc.date.available |
2005-10-17 |
en |
dc.date.available |
2013-09-07T14:03:15Z |
|
dc.date.created |
2002-12-31 |
en |
dc.date.issued |
2006-10-17 |
en |
dc.date.submitted |
2005-10-13 |
en |
dc.description |
Dissertation (MA (Isizulu))--University of Pretoria, 2006. |
en |
dc.description.abstract |
AFRIKAANS: Hierdie verhandeling val in drie dele uiteen. In deel een is die historiese agtergrond te wete die ontstaan van die radiodrama in isiZulu nagevors. Die ontwikkeling sedert die beginjare van radio tot en met 2002 is gedokumenteer. Ntuli se bydrae tot die radiodrama in isiZulu word beskou. Die teater- versus die radiodrama word vergelyk, die ontstaan van die isiZulu radiodiens, die isiZulu radiodrama and statitiek met betrekking tot die genre isiZulu radiodrama word gegee. D.B.Z. Ntuli se bydrae tot die genre word bespreek en ‘n motivering vir die gekose radiodrama word aangebied. Die tweede deel bevat 'n bespreking van die didaskalies in die gekose radiodrama Isithembu van D.B.Z. Ntuli. Die funksionaliteit en toepaslikheid daarvan word bespreek. Deel drie is 'n bespreking van die gekose radiodrama volgens 'n narratologiese model. Daar word kortliks na ander narratologiese modelle verwys. Die model wat gebruik is, is die model wat deur die Departement Afrikatale aan die Universiteit van Pretoria ontwikkel is. 'n Teoretiese bespreking van die model word gegee. Vlak een en twee word op die gekose radiodrama toegepas. ENGLISH: This dissertation falls into three parts. The historical background of isiZulu radio drama, namely its origins, is researched in part one. The development of isiZulu radio drama from the early years of radio up to and including 2002 is documented. Theatre drama is compared to radio drama, and the origins of the isiZulu radio service, the isiZulu radio drama and statistics with respect to the genre isiZulu radio drama are discussed. D.B.Z. Ntuli's contribution to the genre is discussed and reasons are offered for the radio drama chosen. The second part contains a discussion of the didascalies in the chosen radio drama, Isithembu, by D.B.Z. Ntuli. Their functionality and appropriateness is discussed. In part three the chosen radio drama is discussed according to a particular narratological model. Various other narratological models are referred to briefly The model used is one that has been developed by the Department of African Languages at the University of Pretoria. The theory behind the model is discussed. Levels one and two of the model are applied to the cho¬sen radio drama. |
en |
dc.description.availability |
unrestricted |
en |
dc.description.department |
African Languages |
en |
dc.identifier.citation |
Brelage, E 2002, Die radiodrama in isiZulu met verwysing na die werk van D.B.Z. Ntuli, MA dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd < http://hdl.handle.net/2263/28670 > |
en |
dc.identifier.other |
H389/ag |
en |
dc.identifier.upetdurl |
http://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-10132005-085945/ |
en |
dc.identifier.uri |
http://hdl.handle.net/2263/28670 |
|
dc.language.iso |
|
en |
dc.publisher |
University of Pretoria |
en_ZA |
dc.rights |
© 2002, University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria. |
en |
dc.subject |
South african drama zulu history and criticism |
en |
dc.subject |
UCTD |
en_US |
dc.title |
Die radiodrama in isiZulu met verwysing na die werk van D.B.Z. Ntuli (Afrikaans) |
en |
dc.type |
Dissertation |
en |