Levitikus 18 en 20 in die homoseksualiteitsdebat : 'n hermeneutiese perspektief (Afrikaans)

Show simple item record

dc.contributor.advisor Human, Dirk J. en
dc.contributor.postgraduate Swart, Jacobus Abraham en
dc.date.accessioned 2013-09-07T11:43:52Z
dc.date.available 2008-09-22 en
dc.date.available 2013-09-07T11:43:52Z
dc.date.created 2008-04-17 en
dc.date.issued 2008-09-22 en
dc.date.submitted 2008-08-25 en
dc.description Dissertation (MA)--University of Pretoria, 2008. en
dc.description.abstract AFRIKAANSAan die begin van die 21e eeu vorm homoseksualiteit wêreldwyd een van die mees aktuele en uitdagende vraagstukke. Gelowiges en kerke worstel met kwessies soos homoseksuele huwelike, homoseksuele ampsdraers en of die praktisering van ’n homoseksuele oriëntasie aanvaarbaar is. Die doel van hierdie navorsing is om die problematiek en aktualiteit rondom homoseksualiteit aan te toon. Die belangrikste historiese asook natuur- en geesteswetenskaplike insigte oor homoseksualiteit word ook belig. Ten diepste handel die debat oor homoseksualiteit oor die vraag: Hoe moet ’n mens die Bybel interpreteer? Die bepaalde hermeneutiese sleutel wat ’n eksegeet gebruik om tekste soos dié in Levitikus te ontsluit, bepaal sy of haar verstaan van hierdie tekste. ’n Eksegetiese en hermeneutiese analise van hierdie tekste dui daarop dat beide Levitikus 18:22 en Levitikus 20:13 nie in die hedendaagse teologiese debatte oor homoseksualiteit eenvoudig direk eweredig aangewend kan word om die seksuele oriëntasie van homoseksualiteit op hierdie Bybelse gronde af te wys nie. ENGLISH Worldwide homosexuality currently forms one of the most challenging and contentious issues. Churches are struggling with questions about homosexual marriage, the ordination of homosexual clergy and office-bearers as well as the acceptability of acting on a homosexual orientation. The aim of this research is to shed light on the different problem areas that surrounds homosexuality and show why it is so topical. The most important insights about homosexuality from history as well as modern science, are also discussed. The homosexuality debate centres around the question: How should one interpret the Bible? This study confirms that the hermeneutical key an exegete uses to unlock texts like those in Leviticus determines his or her understanding of these texts. The exegetical and hermeneutical analysis of these texts makes it clear that neither Leviticus 18:22 nor Leviticus 20:13 can simply be applied directly in the current theological debate. en
dc.description.availability unrestricted en
dc.description.department Biblical and Religious Studies en
dc.identifier.citation a 2007 en
dc.identifier.other E1059/gm en
dc.identifier.upetdurl http://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-08252008-133052/ en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/27529
dc.language.iso en
dc.publisher University of Pretoria en_ZA
dc.rights © University of Pretoria 2007 E1059/ en
dc.subject Lesbian en
dc.subject Homofobie en
dc.subject Homosexual clergy en
dc.subject Ampsdraers en
dc.subject Heteroseksisme en
dc.subject Homophilia en
dc.subject Homoseksueel en
dc.subject Levitikus 20:13 en
dc.subject Homophobia en
dc.subject Homosexualism en
dc.subject Homoseksuele en
dc.subject Homoerotiek en
dc.subject Homofilie en
dc.subject Homoseksualisme en
dc.subject Levitikus 18:22 en
dc.subject Seksualiteit en
dc.subject Seksuele oriëntasie en
dc.subject Huwelike en
dc.subject Homoseksuele en
dc.subject Lesbies en
dc.subject Gay en
dc.subject Homosexuality en
dc.subject Homoseksualiteit en
dc.subject Homosexual en
dc.subject Homoeroticism en
dc.subject Heterosexism en
dc.subject Sexual orientation en
dc.subject Sexuality en
dc.subject Homosexual marriage en
dc.subject UCTD en_US
dc.subject.other SDG-16: Peace, justice and strong institutions
dc.title Levitikus 18 en 20 in die homoseksualiteitsdebat : 'n hermeneutiese perspektief (Afrikaans) en
dc.type Dissertation en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record