dc.contributor.author |
Koorts, Alida Maria
|
|
dc.contributor.author |
Hall, Alan N.
|
|
dc.contributor.author |
Viljoen, Margaretha
|
|
dc.date.accessioned |
2007-06-15T06:44:05Z |
|
dc.date.available |
2007-06-15T06:44:05Z |
|
dc.date.issued |
2001-03 |
|
dc.description.abstract |
Die antimonaatioon is vir die eerste keer in 1962 deur Komnick gebruik om intrasellulêre natrium te presipiteer, maar sedertdien is daar aangetoon dat die antimonaatioon ook vir die presipitering van ander katione gebruik kan word. Tans word die antimonaatioon merendeels gebruik vir die presipitering van intrasellulêre kalsium in kalsiumlokaliseringstudies. Die grootste probleem wat egter ondervind word met die gebruik van die antimonaatioon in kalsiumlokaliseringstudies, is die selektiwiteit van die antimonaatioon vir kalsium in die teenwoordigheid van die ander intrasellulêre katione. Met verskeie x-straalanalises en keleringstudies is daar aangetoon dat die antimonaatioon-presipiteringsreaksie onder bepaalde reaksiekondisies, tog spesifiek kan wees vir kalsium. 'n Transmissie-elektronmikroskopie-metode vir die selektiewe lokalisering van intrasellulêre kalsium in die neutrofiel deur die antimonaatioon word bespreek. Daar word aangetoon dat kalsium wel selektief gepresipiteer kan word deur die antimonaatioon onder bepaalde eksperimentele toestande.
The antimonate ion was used for the first time in 1962 by Komnick for the precipitation of intracellular sodium ions. The antimonate ion can, however, also precipitate other cations and can be employed in subcellular calcium localisation studies. The greatest difficulty encountered with such subcellular calcium localisation studies is the selectivity of the antimonate ion for calcium in the presence of the other intracellular cations. Various x-ray analyses and chelation studies have shown that the antimonate precipitation reaction can be specific for calcium under appropriate conditions. A transmission electron microscopy method for the selective localisation of intracellular calcium in the neutrophil with the antimonate ion is discussed. It is indicated that the antimonate ion can specifically precipitate calcium in the presence of the other intracellular cations. |
en |
dc.format.extent |
223555 bytes |
|
dc.format.mimetype |
application/pdf |
|
dc.identifier.citation |
Koorts, A, Hall, AN, Viljoen, M 2001, 'Lokalisering van intrasellulêre kalsium in die neutrofiel deur selektiewe presipitering met die antimonaatioon', Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie, vol. 20, no. 1, pp. 4-8. [http://www.journals.co.za/ej/ejour_aknat.html] |
en |
dc.identifier.issn |
0254-3486 |
|
dc.identifier.uri |
http://hdl.handle.net/2263/2733 |
|
dc.language.iso |
Afrikaans |
en |
dc.publisher |
Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns |
en |
dc.rights |
Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns |
en |
dc.subject |
Kalsium |
en |
dc.subject |
Antimonaatioon |
en |
dc.subject.lcsh |
Calcium |
|
dc.subject.lcsh |
Ions |
|
dc.subject.lcsh |
Cations |
|
dc.subject.lcsh |
Electron microscopy |
|
dc.title |
Lokalisering van intrasellulêre kalsium in die neutrofiel deur selektiewe presipitering met die antimonaatioon |
en |
dc.title.alternative |
Localisation of intracellular calcium in the neutrophil through the selective precipitation with the antimonate ion |
en |
dc.type |
Article |
en |