Abstract:
'n Oorsig oor die verskillende metodologiese alternatiewe beskikbaar vir 'n impakstudie word gegee. Die ekonomiese basisstudie, inset-uitsetmodelle, ekonometriese modelle, wiskundige programmeringsmetodes en die vergelyking van gebiede word bespreek. Gevallestudies waarin die onderskeie metodes toegepas is, word ook kortliks toegelig. Inset-uitsetontledings blyk die geskikste metode te wees indien gedetaileerde impakinligting benodig word. Hierdie metode word gevolglik in groter besonderhede bespreek.
Description:
For more information on the Agricultural Economics Association of South Africa or subscription to Agrekon, visit http://www.aeasa.org.za.
This article was published before Prof Johann Kirsten joined the University of Pretoria.