Ekonomiese impak van besproeiingslandbou in die Suidwes-Vrystaat - 'n toepassing van streeksinset-uitsettabelle

Show simple item record

dc.contributor.author Van Zyl, Johan
dc.contributor.upauthor Kirsten, Johann F.
dc.date.accessioned 2007-06-12T12:10:30Z
dc.date.available 2007-06-12T12:10:30Z
dc.date.issued 1990-09
dc.description For more information on the Agricultural Economics Association of South Africa or subscription to Agrekon, visit http://www.aeasa.org.za. This article was published before Prof Johann Kirsten joined the University of Pretoria. en
dc.description.abstract In hierdie artikel word streeksinset-uitsettabelle gebruik om die ekonomiese impak van besproeiingslandbou deur middel van 'n gevallestudie te bepaal. Die wyse waarop streeksinset-uitsettabelle saamgestel word, word bespreek. Die inkorporering van besproeiingslandbou as 'n aparte sektor in die streeksinset-uitsettabel word toegelig en daar word aangetoon hoe uitset-, inkome- en indiensname-vermenigvuldigers vir besproeiingslandbou bereken is. Hierdie vermenigvuldigers is gebruik om die ekonomiese impak van besproeiingslandbou in terme van uitset, inkome en indiensname te bepaal. en
dc.description.uri http://www.aeasa.org.za en
dc.format.extent 712148 bytes
dc.format.mimetype application/pdf
dc.identifier.citation Kirsten, J.F. & Van Zyl, J. (1990). Die ekonomiese impak van besproeiingslandbou in die Suidwes-Vrystaat - 'n toepassing van streeksinset-uitsettabelle. Agrekon, 29(3), 162-170. [http://www.aeasa.org.za] en
dc.identifier.issn 0303-1853
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/2712
dc.language.iso Afrikaans en
dc.publisher Agricultural Economics Association of South Africa en
dc.rights AEASA en
dc.subject Besproeiingslandbou en
dc.subject Irrigation agriculture en
dc.subject Inset-uitsetontleding en
dc.subject.lcsh Input-output analysis
dc.subject.lcsh Irrigation farming
dc.title Ekonomiese impak van besproeiingslandbou in die Suidwes-Vrystaat - 'n toepassing van streeksinset-uitsettabelle en
dc.type Article en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record