Abstract:
Brain tumors are the second leading cause of cancer deaths in young adults ages 20- 39. (Armstrong et al., 2004) According to the South African Medical Research Council, there was an estimate 801 deaths because of brain cancer in South Africa in 2000. If these statistics are compared to other types of cancers like breast-, lung- and prostate cancers, is the prevalence of the diagnoses of brain tumors, a very small percentage. According to the Mayo clinic in South Africa, the estimate number of brain tumor incidences was 3% in 2007. Despite of these statistics with regards Brain tumors, one in six South African men and one in seven South African women will be diagnosed with cancer during their life times. Despite this small percentage, the diagnoses of brain tumors have escalated the last few years. The reason for these new statistics is still unknown. With exercise that is becoming one of the most important adjuvant therapies for most diseases or illnesses, we may sustain this idea of using exercise intervention as an adjuvant therapy for brain tumor cancers we can prove this through many researches that has been done in the last few years. (Schwartz, 2003) Studies done by different researchers they found that exercise intervention is becoming increasingly recognized as a safe, feasible and beneficial supportive therapy for cancer patients both during and after the cessation of adjuvant therapy. (Jones et al., 2006) Exercise influences a lot of different systems in the body, to the advantage of the cancer patient (Schwartz, 2003) and emerging new research shows that physical exercise may boost brain function, which include improve mood. (Kong, 1999) Exercise, according to Cotman and Berchtold (2002) is commonly believed to be a behavioral strategy to relieve stress, and reduce depression and anxiety in humans. Exercise intervention further influence following aspects of the human body, namely brain deprived neurotrophic factor (BDNF) and 5-HT (Serotonin). Improvement of these could, in fact, lead to a better quality of life (QoL) of a brain tumor patient (Cotman&Berchtold, 2002). Fatigue that sets in, due to the different cancer therapies, is also a factor that has an affect on depression and anxiety of the patient. Keeping still and rest to prevent fatigue were followed in previous regiment when working with cancer patients was followed. This approach, in fact, has a very negative effect on the patient. Being diagnosed with a brain tumor the patient will never be emotionally prepared for this type of information and it usually shatters their sense of well being and their personal security. All of these factors, especially depression, affect the patient’s QoL. (Vaynman et al., 2004) An exercise regiment for brain tumor patients has not yet been developed properly, because exercise intervention for familiar cancers could be problematic and not suitable for brain tumor patients. (Schwartz, 2003) Therefore, the purpose of this study is to further the knowledge and the field of expertise of exercise as an adjuvant therapy in brain tumor patients to better QoL over a larger period of time. AFRIKAANS : Die tweede grootste leier in siektes tussen die ouderdomme van 20-39 jaar wat lewens eis is Brein gewasse (brein kanker). (Armstrong et al., 2004) Volgens die Suid- Afrikaanse Mediese Navorsingraad, is daar tot 801 gevalle van breingewas sterftes in die jaar 2000 aangemeld. As hierdie statistieke vergelyk word met statistieke van kanker wat meer prominent voorkom soos byvoorbeeld bors-, long-, en protaatkanker, lyk die voorkoms van breinkanker diagnosis maar na ‘n baie klein persentasie. Die Mayo Kliniek in Suid-Afrika het in 2007 bevind dat die voorkoms van breinkanker in Suid-Afrika ‘n persentasie van 3% uitgemaak het. Ten spyte van hierdie statistieke betreffende breingewasse, sal een uit elke ses mans en een uit elke sewe vroue, gediagnoseer word met een of ander kanker gedurende hulle leeftyd. Alhoewel die persentasie wat reeds genoem is maar na ‘n klein hoeveelheid lyk, het die voorkoms van breingewasse baie toegeneem in die laaste paar jaar en selfs maande. Die rede vir hierdie aansienlike toename is steeds onbekend. Oefening word al hoe belangriker en word al hoe meer deur verskeie dokters voorgeskryf om te dien as ‘n bykomende behandeling vir verskeie siekte toestande. Dit word veral ook vir kanker pasiënte voorgeskryf. Oefen intervensie kan dus gebruik word vir breinkanker pasiënte, hierdie stelling gestaaf kan word, aangesien daar verskeie navorsings reeds bewys het dat oefening as bykomende terapie gebruik is vir kanker pasiënte. (Schwartz, 2003) Hierdie studies het bevind dat oefening as ‘n veilige, uitvoerbare en voordelige bykomende intervensie vir kanker pasiënte erken word. Hierdie intervensie kan tydens en na hoof kanker behandeling gebruik word (Jones et al., 2006). Oefening beinvloed verskeie sisteme in die liggaam, tot voordeel van die kanker pasiënt. (Schwartz, 2003) Nuwe navorsing het ook aan die lig laat kom dat fisieke aktiwiteit ‘n persoon se breinfunksie bevorder, wat onder andere ‘n baie groot invloed het om die pasiënt se gemoedstoestand. (Kong, 1999) Volgens, Cotman and Berchtold (2002), is daarvolgens studies bewys dat oefenterapie ‘n manier is om stres te verlig, sowel as depressie en angstigheid in meeste mense. Oefenterapie beinvloed ook die volgende aspekte positief in die menslike liggaam naamlik, Brein ontnemende neurtrofiese-faktor (BDNF) en 5-HT (Serotonien). Verbetering van hierdie faktore, kan ly tot ‘n beter kwaliteit van lewe van ‘n pasiënt wat met ‘n breingewas gediagnoseer is (Cotman&Berchtold, 2002). Uitputting (moegheid) wat gewoonlik intree as gevolg van kanker terapie, is ook ‘n faktor wat ‘n effek het op die depressie- en angsvlakke van ‘n pasiënt. In vroeë behandelingsprotokol van kankerpasiënte, moes die pasiënt so stil as moontlik verkeer om sodoende uitputting of moegheid te voorkom. Hierdie benadering het in die uiteinde ‘n baie negatiewe effek op die pasiënte tot gevolg gehad. ‘n Persoon wat met ‘n breingewas gediagnoseer word sal nooit emosioneel voorbereid wees op hierdie diagnose nie en sodoende kan dit lei tot ‘n ineenstorting van die persoon se geestestoestand en persoonlike sekuriteit. Hierdie “ineenstorting” kan ‘n groot invloed hê op die kwaliteit van lewe van hierdie pasiënt (Vaynman et al., 2004). ‘n Oefenintervensie protokol vir breinkanker pasiënte is nog nie voldoende vasgestel nie, aangesien oefenterapie intervensies wat vir bekende kankers problematies en selfs gevaarlik kan wees vir breingewas pasiënte nie. (Schwartz, 2003) Daarom is die doel van die studie, om inligting te verkry en kennis in te samel om die veld van deskundiges uit te brei om sodoende ‘n oefenterapie protokol neer te lê vir breinkanker pasiënte. Hierdie protokol sal dus dien as ‘n bevordering van kwaliteit van lewe van hierdie pasiente deur middel van oefen intervensie as bykomende behandeling. Copyright