Van Zyl, Stephanus Phillipus
(LexisNexis, 2020-08)
Die gebruik van geskenkbewyse kom algemeen in moderne handel voor. Die Wet op
Verbruikersbeskerming 68 van 2008 skep verskeie verbruikersregte wat verreikende
gevolge vir die algemene handel inhou. In ABC Proprietary ...