Nagel, C.J. (Christoffel Johannes), 1954-; Pretorius, J.T.
(LexisNexis, 2016-11)
In onlangse saak, Absa Bank Limited v Rossouw 2016 JDR 0226 (GP), het die verweerder
twee bankrekeninge by dieselfde bank gehad. Een was ’n tjekrekening en die
ander ’n rekening ten opsigte van die aankoop van ’n trekker ...