Barnard, Jacolien
(Pretoria University Law Press (PULP), 2012)
Die bespreking fokus op die invloed van die Wet op Verbruikersbeskerming
68 van 2008 op die gemeenregtelike waarborg teen verborge gebreke en die
gemeenregtelike remedies tot die koper se beskikking waar die waarborg ...