dc.contributor.author |
Van der Merwe, A.J.
|
|
dc.contributor.author |
Kirsten, Johann F.
|
|
dc.date.accessioned |
2007-05-31T08:46:13Z |
|
dc.date.available |
2007-05-31T08:46:13Z |
|
dc.date.issued |
1992-12 |
|
dc.description |
For more information on the Agricultural Economics Association of South Africa or subscription to Agrekon, visit http://www.aeasa.org.za |
en |
dc.description.abstract |
Dit is steeds moontlik dat die Uruguay-rondte van Multilaterale Handelsonderhandelinge teen vroeg 1993 suksesvol afgesluit kan word. Indien 'n nuwe AOTH-ooreenkoms op grond van die huidige besprekingsdokument, die Dunkel-voorstelle onderteken word, hou dit sekere implikasies vir Suid-Afrika se landboubemarkingstelsel in. Hierdie referaat bespreek kortliks die verloop van die onderhandelinge en wys op watter voorstelle vir die liberalisering van wêreldlandbouhandel in die Dunkel-voorstelle ingesluit is. Benewens die implikasies vir die Suid-Afrikaanse landbou sal die hele Suider-Afrika baat vind by die aanvaarding van die nuwe ooreenkoms aangesien 'n mislukking van die onderhandelinge die sub-kontinent aan die mag van handelsblokke in ander dele van die wêreld sal oorlaat met geen organisasie soos die AOTH wat kan optree teen onregverdige handelspraktyke. |
en |
dc.description.uri |
http://www.aeasa.org.za |
en |
dc.format.extent |
3441257 bytes |
|
dc.format.mimetype |
application/pdf |
|
dc.identifier.citation |
Van der Merwe, A.J. & Kirsten, J.F. (1992). Moontlike implikasies van die Uruguay-rondte van multilaterale handelsonderhandelinge vir Suider-Afrika in die algemeen en die Suid-Afrikaanse landbousektor in die besonder. Agrekon, 31(4), 185-191.[http://www.aeasa.org.za] |
en |
dc.identifier.issn |
0303-1853 |
|
dc.identifier.uri |
http://hdl.handle.net/2263/2577 |
|
dc.language.iso |
Afrikaans |
en |
dc.publisher |
Agricultural Economics Association of South Africa |
en |
dc.rights |
AEASA |
en |
dc.subject |
Dunkel-voorstelle |
en |
dc.subject |
Dunkel proposals |
en |
dc.subject |
Statutêre beheer |
en |
dc.subject |
Statutory power |
en |
dc.subject |
Wêreldlandbouhandel |
en |
dc.subject |
World agricultural trade |
en |
dc.subject.lcsh |
Foreign trade regulation |
|
dc.subject.lcsh |
International economic relations |
|
dc.subject.lcsh |
Produce trade |
|
dc.subject.lcsh |
Tariff on farm produce |
|
dc.title |
Moontlike implikasies van die Uruguay-rondte van multilaterale handelsonderhandelinge vir Suider-Afrika in die algemeen en die Suid-Afrikaanse landbousektor in die besonder |
en |
dc.type |
Article |
en |