Schlebusch, Jan Adriaan
(LitNet, 2022)
Die wysiging van artikel 36 van die Nederlandse Geloofsbelydenis aan die begin van die
twintigste eeu onder leiding van die Neo-Calvinistiese teoloë Abraham Kuyper en Herman
Bavinck geniet wydverspreide waardering binne ...