Cloete, Gert Johannes
(University of Pretoria, 1986)
Afrikaans: Die Nederlandse Geloofsbelydenis word steeds, meer as
vier eeue na sy ontstaan, as belydenisskrif gebruik in 'n
beduidende groep Gereformeerde kerke. Dit het ontstaan
teen baie besondere historiese omstandighede, ...