Du Preez, Amanda
(LitNet, 2013-03)
Die selfportret beleef tans 'n oplewing aanlyn en word deur sommiges selfs as die volkskuns van die digitale era bestempel. Boonop maak die algemene toegang tot web- en selfoonkameras dit moontlik vir iedereen om hulle eie ...