Louw, Reinier Willem(University of Pretoria, 2009)
AFRIKAANS: As oudste kerk in Suid-Afrika is die Ned Geref Kerk in haar moeisame pad van kerkregtelike ontwikkeling andermaal gestrem toe ´n hofuitspraak tydens die Sinode van 1862 aanleiding gegee het tot die totstandkoming ...