Kleynhans, Cara
(LitNet, 2012-12)
'n Algemene bewering is dat die hedendaagse klassieke pianis as 't ware teer op die oorblyfsels van 'n oorgelewerde tradisie van die eens dinamiese virtuoos van die Romantiek (Taruskin 1995:140; Rockwell 1991:123; Barth ...