dc.contributor.advisor |
Van Nikerk, P.A. |
en |
dc.contributor.postgraduate |
Olivier, Suzan Emily |
en |
dc.date.accessioned |
2013-09-06T15:56:56Z |
|
dc.date.available |
2013-04-11 |
en |
dc.date.available |
2013-09-06T15:56:56Z |
|
dc.date.created |
1980-05-15 |
en |
dc.date.issued |
1980 |
en |
dc.date.submitted |
2013-04-05 |
en |
dc.description |
Thesis (DEd)--University of Pretoria, 1980. |
en |
dc.description.abstract |
Die doel van hierdie ondersoek is die blootlegging van die struktuur van die pedoterapeutiese gebeure ten einde 'n moontlike weg aan te dui waarop die ortopedagoog die pedoterapie kan beplan en doelgerig praktyk kan stig. Die ondersoek verloop drieledig. Ten eerste is 'n literatuurstudie onderneem ten einde die huidige siening aangaande kinderafwyking en hulpverlening ter opheffing te verken. Hierdie gegewens is in hoofstuk I vervat. Die literatuurstudie is aangevul deur navorsing oor die huidige stand van hulpverlening in die praktyk aan kinders wat opvallend geraak het weens hul onaanvaarbare gedrag. Al die universiteite in die R.S.A. waar hulpverlening aan sodanige kinders plaasvind en waar terapeute opgelei word, is by die navorsing betrek. Die uitkoms van hierdie navorsing is in hoofstuk II vervat. Ten spyte van die feit dat al die betrokke instansies te kenne gegee het dat hulle die kind se opvoedingsgesitueerdheid van sodanige belang ag dat die ouers by die hulpverlening betrek word, het die voorbereiding mank gegaan aan beplanning wat getuig van 'n integrasie van bestaande pedagogiese insigte. Die tweeds gedeelte van die ondersoek behels 'n teoretiese deurskouing van pedoterapie as 'n fenomeen ten einde sy konstituente bloat te 18. Hierdie ondersoek is gedoen deur bestaande pedagogiese kategoriee as beligtende denkmiddele aan te wend. Hoofstuk III bevat 'n teoretiese fundering van pedoterapie. Op grand van die struktuur wat in hoofstuk III blootgelê is, kon daar in hoofstuk IV oorgegaan word tot die antwerp van pedoterapeutiese praktyk wat getuig van 'n konvergensie van pedagogiekkennis. Die derde gedeelte van die ondersoek is weer eens praktykgerig en behels 'n verifikasie van die bruikbaarheid van genoemde antwerp. In hoofstuk V word 'n eksemplaar van pedoterapie as ortopedagogiese hulpverlening weergegee. Die praktyk bewys die waarde van die struktuur vir langtermynbeplanning van pedoterapie sowel as vir voorbereiding van elke indiwiduele sessie. Hulpverlening aan die ouers en die kind kan nou op 'n gekoordineerde wyse voltrek ten einde die wordingsagterstand by die kind op te hef, wording te versnel en die natuurlike opvoedingsgang tussen ouers en kind te herstel. In hoofstuk VI word die bevindinge sowel as gevolgtrekkings wat uit die ondersoek voortspruit, weergegee. Daar word ook aanbevelings gemaak wat implikasies inhou vir die ortopedagoog in die praktyk sowel as vir die opleiding van students in pedoterapie. ENGLISH : The purpose of this investigation is to reveal the structure of the pedotherapeutical events in order to indicate a possible way in which the orthopedagogue can plan pedotherapy and establish a goaldirected practice. Three aspects are covered in the investigation. Firstly, a study of literature to determine current viewpoints on deviant behaviour in children and intervention strategies for alleviating the problem. This information can be found in Chapter I. The literature study has been supplemented by research related to the assistance given to children who are exceptional because of their unacceptable behaviour. All universities in the R.S.A. which are involved in assisting such children and in training therapists have been included in this research. The outcome of the research is recorded in Chapter III. In spite of the fact that all these institutions indicated that they considered the child's dependence on parental support and guidance to be sufficiently important to warrant the involvement of the parent in the assistance given, their planning showed a notable lack of integration of existing pedagogical knowledge. The second part of the investigation is concerned with a penetrating theoretical survey of pedotherapy as a phenomenon in order to expose its constituents. Existing pedagogical categories are used in this investigation. Chapter III comprises a theoretical foundation for pedotherapy. On the basis of the structure revealed in this chapter it is possible to establish a design for a pedotherapeutical practice in Chapter IV, in which a convergence of pedagogical knowledge is evident. The third part of the investigation is also directed towards practice and comprises a verification of the usefulness of the indicated design. In Chapter V an example is used to illustrate pedotherapy as orthopedagogical practice. The value of this structure for long term planning as well as preparation for individual sessions is demonstrated in practice. Assistance to the parents and the child can be co-ordinated to overcome the discrepancy between the child's potential and his level of achievement, to guide the child in his becoming and to restore the natural educational channels between parent and child. In Chapter VI the findings and conclusions which emerge from the investigation are set out. Recommendations are also made which have implications for the orthopedagogue in practice as well as for training of students. |
en |
dc.description.availability |
unrestricted |
en |
dc.description.department |
Orthopaedic Surgery |
en |
dc.identifier.citation |
Olivier, SE 1980, Die ontwerp van 'n pedoterapeutiese praktyk (Afrikaans), DEd thesis, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd < http://hdl.handle.net/2263/23809 > |
en |
dc.identifier.other |
D13/4/279/gm |
en |
dc.identifier.upetdurl |
http://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-04052013-181740/ |
en |
dc.identifier.uri |
http://hdl.handle.net/2263/23809 |
|
dc.language.iso |
|
en |
dc.publisher |
University of Pretoria |
en_ZA |
dc.rights |
© 1980 University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria |
en |
dc.subject |
Pedotherapeutical practice |
en |
dc.subject |
Pedoterapeutiese praktyk |
en |
dc.subject |
UCTD |
en_US |
dc.title |
Die ontwerp van 'n pedoterapeutiese praktyk (Afrikaans) |
en |
dc.type |
Thesis |
en |