Abstract:
Wireless sensor networks are used in several multi-disciplinary areas covering a wide variety of applications. They provide distributed computing, sensing and communication in a powerful integration of capabilities. They have great long-term economic potential and have the ability to transform our lives. At the same time however, they pose several challenges – mostly as a result of their random deployment and non-renewable energy sources.Among the most important issues in wireless sensor networks are energy efficiency and radio interference. Topology control plays an important role in the design of wireless ad hoc and sensor networks; it is capable of constructing networks that have desirable characteristics such as sparser connectivity, lower transmission power and a smaller node degree.In this research a distributed topology control technique is presented that enhances energy efficiency and reduces radio interference in wireless sensor networks. Each node in the network makes local decisions about its transmission power and the culmination of these local decisions produces a network topology that preserves global connectivity. The topology that is produced consists of a planar graph that is a power spanner, it has lower node degrees and can be constructed using local information. The network lifetime is increased by reducing transmission power and the use of low node degrees reduces traffic interference. The approach to topology control that is presented in this document has an advantage over previously developed approaches in that it focuses not only on reducing either energy consumption or radio interference, but on reducing both of these obstacles. Results are presented of simulations that demonstrate improvements in performance. AFRIKAANS : Draadlose sensor netwerke word gebruik in verskeie multi-dissiplinêre areas wat 'n wye verskeidenheid toepassings dek. Hulle voorsien verspreide berekening, bespeuring en kommunikasie in 'n kragtige integrate van vermoëns. Hulle het goeie langtermyn ekonomiese potentiaal en die vermoë om ons lewens te herskep. Terselfdertyd lewer dit egter verskeie uitdagings op as gevolg van hul lukrake ontplooiing en nie-hernubare energie bronne. Van die belangrikste kwessies in draadlose sensor netwerke is energie-doeltreffendheid en radiosteuring. Topologie-beheer speel 'n belangrike rol in die ontwerp van draadlose informele netwerke en sensor netwerke en dit is geskik om netwerke aan te bring wat gewenste eienskappe het soos verspreide koppeling, laer transmissiekrag en kleiner nodus graad.In hierdie ondersoek word 'n verspreide topologie beheertegniek voorgelê wat energie-doeltreffendheid verhoog en radiosteuring verminder in draadlose sensor netwerke. Elke nodus in die netwerk maak lokale besluite oor sy transmissiekrag en die hoogtepunt van hierdie lokale besluite lewer 'n netwerk-topologie op wat globale verbintenis behou.Die topologie wat gelewer word is 'n tweedimensionele grafiek en 'n kragsleutel; dit het laer nodus grade en kan gebou word met lokale inligting. Die netwerk-leeftyd word vermeerder deur transmissiekrag te verminder en verkeer-steuring word verminder deur lae nodus grade. Die benadering tot topologie-beheer wat voorgelê word in hierdie skrif het 'n voordeel oor benaderings wat vroeër ontwikkel is omdat dit nie net op die vermindering van net energie verbruik of net radiosteuring fokus nie, maar op albei. Resultate van simulasies word voorgelê wat die verbetering in werkverrigting demonstreer.