Van die skone kunste is argitektuur die een in ons land wat nog die minste bygedra het tot die bevordering en ontwikkeling van 'n eie aparte Suid-Afrikaanse kultuur.
Of all the arts, architecture is the one that has the least successfully contributed to the growth of a unique South African culture.