Bespreking van 'n koerantberig wat in 1892 in De Pers verskyn het oor die moord op Annie du Plessis, gepleeg deur ene Whitelock. Dit was een van die eerste geillustreerde koerantberigte van die tyd. Dit was ongewoon dat die naam van 'n vrou genoem is en dat werklike gebeure op hierdie wyse illustreer is.
Discussion of a newspaper article which appeared in 1892 in The Press about the murder of Annie du Plessis by a certain Mr. Whitelock. It was one of the first illustrated articles to appear at the time. It was unusual for the name of a woman to be mentioned, and for real events to be illustrated in this way.