Ndebele women of South Africa have become prominent visual artworks in the international world of
commodity tourism and African art. Pictures of women clad in ritual beadwork against the backdrop
of their art on homestead walls have spread since the 1950s. Some of them, like Esther Mahlangu, rose
to fame as an individual mural artist. It will be illustrated how this bodily image of the Ndebele woman
emerged from a small village north of Pretoria. Evidence will show how the Ndebele tourism body
became completely estranged from the ritual bodily context. Following on this, it will be explained
how Ndebele women use ritual to raise their statuses within the domain of a male dominated society.
It will be contended that these women were not merely passive victims of marginalization but they
have become powerful agents to manipulate and advance their own destinies. Arguments have been
informed by discourses on the anthropology of the body, the efficacy and power of ritual, the notion
of identity, ideas on commoditization and the anthropology of tourism.
Ndebele-vroue van Suid-Afrika het pominente visuele kunswerke geword in die internasionale wêreld van kommoditeitstoerisme en Afrikakuns. Foto’s van vroue geklee in rituele krale-uitrustings teen die agtergrond van muurkuns op woningmure het veral sedert die vyftigerjare van die vorige eeu toegeneem. Sommige van hulle, soos Esther Mahlangu, het roem verwerf as ’n individuele muurkunstenaar. Daar sal aangedui word hoe hierdie liggaamsbeeld van Ndebele-vroue sy onstaan gehad het vanuit ’n klein woonstede ten noorde van Pretoria. Argumemte word aangevoer dat die Ndebele toeris-liggaam totaal vervreemd geraak het van die rituele liggaamskonteks. Voorts sal daar verduidelik word hoe Ndebele-vroue ritueel gebruik of manipuleer ter bevordering van verhoogde statusvlakke binne die domein van ‘n mans-gedomineerde samelewing. Daar word aangevoer dat hierdie vroue nie bloot passiewe slagoffers van marginalisasie was nie, maar inderdaad kragtige agente wat in staat was tot manipulasie en die bevordering van hulle eie lotgevalle. Argumente word gestaaf deur diskoerse aangaande die antropologie van die liggaam, die werksaamheid en mag van ritueel, die gedagte van identiteit, idees rakende kommodifikasie en die antropologie van toerisme.