This paper considers several examples of creative work specifically situated in the city of Venice as an
amplification of otherness made apparent through the city’s metonymy of the physical body. This is
an attempt to present an argument around the relationship between enclosures and the physical body –
of what might be signified when body meets body within the enclosure. The creative works include
Video Walking Venice (Rimini Protokol, Venice Biennale 2011), Crystals of Resistance (Thomas
Hirschhorn, Venice Biennale 2011) and ‘Pound of Flesh’ from Mary McCarthy’s Venice Observed
(1961). These works provide a socio-historical context situated around identity, the enclosure of the
city and the body; when applied, indicate how external representations of the body become fixed onto
the body but that can also be subverted.
Hiermee word verskeie voorbeelde van kreatiewe werk, spesifiek geleë in die stad van Venesië,
in ag geneem as 'n versterking en beklemtoning van andersheid, duidelik gemaak deur die stad se
metonimie van die fisiese liggaam. Dit is 'n poging om 'n argument aan te bied rondom die verhouding
tussen die argitektoniese omhulsels/afbakings/heinings/algemene stads areas en die fisiese liggaam - van
wat te kenne gegee en gesuggereer kan word wanneer liggaam en liggaam binne so 'n omhulsel
ontmoet. Die kreatiewe werke sluit in Video Loop Venesië/Video Walking Venice (Rimini Protokol,
Venice Biënnale 2011), Kristalle Van weerstand/Crystals of Resistance (Thomas Hirschhorn, Venesië
Biënnale 2011) en Pond van Vlees/Pound of Flesh van Mary McCarthy se Venesië Waargeneem/Venice
Observed (1961). Hierdie werke bied 'n sosio-historiese konteks rondom identiteit, die omheining
van die stad en die liggaam, wanneer dit toegepas word en dui aan hoe eksterne voorstellings van die
liggaam, vasgestel word op die liggaam, maar dan ook ondermyn kan word.