We are excited to announce that the repository will soon undergo an upgrade, featuring a new look and feel along with several enhanced features to improve your experience. Please be on the lookout for further updates and announcements regarding the launch date. We appreciate your support and look forward to unveiling the improved platform soon.
dc.contributor.author | Boshoff, C.W.H.![]() |
|
dc.contributor.other | University of Pretoria. Faculty of Engineering, Built Environment and Information Technology. Dept. of Industrial and Systems Engineering | |
dc.date.accessioned | 2013-02-15T10:18:15Z | |
dc.date.available | 2013-02-15T10:18:15Z | |
dc.date.issued | 2012 | |
dc.description | Thesis (B Eng. (Industrial and Systems Engineering))--University of Pretoria, 2012. | en_US |
dc.description.abstract | Unifin (Edms.) Bpk. het op die oomblik groot kontantreserwes. Daar is twee redes waarom Unifin hierdie kontant wil aanwend vir die aankoop van 'n nuwe onderneming: 'n Onderneming sal 'n beter opbrengs op belegging verskaf as kontant, en Unifin se winsgewendheid is op die oomblik baie afhanklik van 'n enkele staalvervaardigingsmaatskappy. Dit is egter onwys om so 'n wesenlike belegging te maak sonder genoegsame analise om hierdie belegging te motiveer nie. Dit blyk uit die literatuur dat toekomstige prestasie veel belangriker is as prestasie in die verlede om 'n onderneming te waardeer. Die probleem met die bogenoemde stelling is natuurlik dat dit onmoontlik is om die toekoms te voorspel. Daar is egter metodes, waarvan die belangrikste die sg. Monte Carlo Simulasiemetode is, beskikbaar wat benaderings van die toekoms kan skep. Hierdie metode sal gebruik word om maatskappyresultate vooruit te skat en deur middel van bedryfsekonomiese tegnieke te verwerk na 'n reeks van waardes waarbinne 'n billike koopprys gerealiseer kan word. Die gewaardeerde alternatiewe sal dan in volgorde van aantreklikheid gerangskik word sodat onderhandelaars die mees geskikte kandidaat kan uitsonder en bekom. | af |
dc.format.extent | 52 pages | en_US |
dc.format.medium | en_US | |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/2263/21050 | |
dc.language | Afrikaans | |
dc.publisher | University of Pretoria. Faculty of Engineering, Built Environment and Information Technology. Dept. of Industrial and Systems Engineering | |
dc.rights | Copyright: University of Pretoria | en_US |
dc.subject | Mini-dissertations (Industrial and Systems Engineering) | en_US |
dc.subject | Simulasie | en_US |
dc.subject | Maatskappye | en_US |
dc.title | Waardering van oorname-teikens deur middel van finansiële simulasie | af |
dc.type | Text | en_US |