Na aanleiding van 'n artikel oor Pretoria gister en vandag, wat in 'n 1988 Pretoria News verskyn het, word die winkels aan die noordekant van Kerkstraat-Oos, tussen Van der Walt- en Queenstrate, bespreek. Verwysing word veral na T.W. Beckett en sy winkel gemaak.
Prompted by an article in a Pretoria News of 1988 on Pretoria then and now, the shops on the north side of Church Street East, between Van der Walt- en Queen Streets, are discussed, especially with reference to T.W. Beckett and his shop.