'n Opvolg op die Februarie-nuusbrief met verdere bespreking van die geboue aan die noordekant van Kerkstraat-Oos, tussen Van der Walt- en Queenstrate. Inligting wat oor die verskeie winkeleienaars beskikbaar is word gegee, en die Red Bar en Calcutta House word genoem.
Following on from the February newsletter is a further discussion of the buildings on the north side of Church Street East, between Van der Walt and Queen Streets. Available information on the various shop owners is given, and the Red Bar and Calcutta House are mentioned.